Your browser is out-of-date.
To get a better experience with our home designs, please download other browsers for free. Just click on the icon!
Om ‘n huis in Suid-Afrika te sien wat omring is deur ‘n heining en hek is glad nie uniek nie – nie net hou so ontwerp mens veilig nie, maar dit dra ook by tot die styl en skoonheid van jou huis en erf, mits daardie heining en hek…
Ons almal in Suid-Afrika weet hoe belangrik dit is om heinings en hekke in te span rondom ons huise om onsself en familie veiliger te hou. Maar dit beteken mos glad nie dat daardie heinings en hekke skreeulelik hoef te wees nie? I…
Ons almal wil graag in huise bly wat aandag trek op ‘n goeie manier, maar natuurlik vat dit baie meer as ‘n mooi mat in jou sitkamer of ‘n netjiese eetkamer waar jy jou gaste vermaak.