Your browser is out-of-date.
To get a better experience with our home designs, please download other browsers for free. Just click on the icon!
Deesdae word al hoe meer vertrekke omskep in sosiale spasies – dink maar net aan voorbeelde soos kombuise en stoepe wat in moderne tye net so gewild geword het soos sitkamers en eetkamers wanneer dit kom by kuier.
Nes enige ander vertrek in die huis, kan ‘n badkamer in enige styl ontwerp word – en ja, dit geld ook vir daardie style wat van rou en natuurlike materiale (soos hout en klip) gebruik maak.