Magazine

9 Kitchens from homes in Johannesburg

No house is complete with a beautiful yet functional kitchen. Earlier, people didn’t pay much attention to kitchen decor because it was hidden from rest of the house but that’s not the case anymore.

18 April, 2018

Die fraai voorafvervaardigde huisie onder R100,000

Ons homify 360 ° hoogtepunt vir vandag kom van Tuna Prefabrik in Turkye, die kenners wanneer dit kom by voorafvervaardigde- en skeepsvraghouerhuise.Hierdie klein ontwerp is 'n voorvervaardigde huis met al die nodige elemente, sowel as 'n ordentlike d…

17 April, 2018

​‘n Moderne droomwoning in Pretoria

Vandag se homify 360° stukkie fokus op een van Dessiner Interior Architectural se droom skeppings in Pretoria. En nes alle homify ontdekkings bevat hierdie ontwerp al die nodige elemente om die eindresultaat super stylvol te maak.

16 April, 2018

​14 Klein en pragtige Suid-Afrikaanse kombuise

Niks kom by ‘n stylvolle en funksionele kombuis nie. En as mens dink hoeveel tyd ons spandeer in hierdie area van die huis, maak dit net sin om bietjie ekstra moeite in daardie kombuis se ontwerp te sit om te verseker dat dit prakties sowel as pragti…

15 April, 2018

7 ideas to bring good luck into your home in 2018

For many people, the selection of plants depends entirely on the aesthetics they want to create. Other factors involved also include size and maintenance. However, greenery inside the house can also attract wealth, health and love.

7 Pictures of bedrooms from homes in Pretoria

Decorating a bedroom is the most exciting part of renovating a home. In the entire home, you’ll be spending most of your time in the bedroom, so it has to be a special place. And because of that, you take care of every single detail that goes into it.

14 April, 2018

​Die elegante styl van die Houghton woning

Ons nuutste homify 360° ontdekking, te danke aan die kreatiewe slimmes van Dessiner Interior Architectural in Pretoria, kom van Houghton, Johannesburg, waar 'n moderne huis ons asems wegslaan met sy ruim spasies, treffende toestelle, blink kleurskema…

13 April, 2018

A beautiful house in Cape Town surrounded by nature

Living in Cape Town means endless hikes up the beautiful mountains, swimming in the ocean, and tanned skin. And this house is just the best one you could live in Cape Town with its open windows and doors leading to the outdoors.

10 April, 2018

​‘n Stylvolle ontspanningsoord om van te droom

Deel van die pret van homify 360 ° is om te raai watter soort struktuur ons vandag gaan ontdek. Ja, huise is beslis die meerderheid, maar ons het ook al ander ontwerpe, soos kerke en seiljagte, aanskou!So, wat is vandag op die spyskaart? 'n Luukse, e…

09 April, 2018

A luxury villa in Bloemfontein that will leave you inspired

How does the idea of owning a huge countryside luxury villa sound to you? Yes, absolutely, it is nothing less than a dream. With open spaces and a huge courtyard, this luxury villa design is simple yet classy.

08 April, 2018