Met die somer net om die draai, begin baie van ons al klaar planne beraam om kuiers saam met vriende gedurende naweke in te werk – en wat kan nou beter wees as om sosiaal te verkeer rondom ‘n oop vuur terwyl ‘n lekker vleisie (en die nodige groente) gaar word?
Beloer bietjie hierdie 25 braaiers (party is in die tuin, ander op ‘n stoep, en ander sommer deel van die huis se binneste spasie) om jou meer inspirasie vir jou volgende kuier te gee…
Sien gerus hierdie 30 idees vir jou pergola en ander tuin strukture.