industrial Kitchen by he.d group

​‘n Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis: 13 voorbeelde

Johannes van Graan Johannes van Graan
Google+
Loading admin actions …

Ons almal weet mos dat oopplan vertrekke hoogmode is, om nie eers te praat van prakties nie. En wanneer dit by die oornooi en onthaal van vriende kom, dan word daardie ekstra spasie eers waardeer!

Vandag beloer ons die oopplan uitleg wat beslis die gewildste is: die kombuiseetkamer en sitkamer wat pragtig inmekaar invloei. Maar natuurlik hoef al 3 vertrekke nie heeltemal inmekaar in te smelt nie, aangesien faktore soos kleure, patrone, dekor and meubelstukke heel suksesvol gebruik kan word om hulle so effens van mekaar te skei. 

Hopelik inspireer hierdie voorbeelde jou om dieselfde te probeer.

Watter van hierdie oopplan voorbeelde inspireer jou die meeste?
modern Houses by Casas inHAUS

Need help with your home project? Get in touch!

Discover home inspiration!