​10 idees vir ‘n pragtige kombuistoonbank

Johannes van Graan Johannes van Graan
Desarrollo de Interiorísmo , LA RORA Interiorismo & Arquitectura LA RORA Interiorismo & Arquitectura Modern kitchen
Loading admin actions …

Huise en leefruimtes word al hoe kleiner deesdae, wat beteken mens moet maar kreatief raak wanneer dit kom by styl en praktiese vertrekke, soos die kombuis. En as daai kombuis nou regtig klein raak, sal mens maar totsiens moet sê aan sekere toestelle en elemente, soos ‘n oorgroot yskas. Maar as daar nou een ding in die kombuis is wat mens nie kan laat gaan nie is dit die toonbank.

Dink bietjie waarvoor jy als jou kombuistoonbank(e) gebruik. Om kos te maak, om borde neer te sit, as ‘n tafel vir eet en/of werk… dit bied so baie potensiaal! Geen wonder daar is duisende verskillende maniere om dit styl en karakter te gee nie.

Kyk bietjie na hierdie 10 voorbeelde van kombuistoonbanke wat pronk met hul baksteen, graniet, marmer, helder kleure, ens…

5

6

8

10

Gepraat van klein spasies, loer gerus na hierdie 26 fantastiese idees vir klein kombuise.

Watter toonbank(e) sal perfek lyk in jou kombuis?

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine