modern Pool by Gordeeff Arquitetos Associados

​14 pergolas perfek vir ‘n somerskuier

Johannes van Graan Johannes van Graan
Google+
Loading admin actions …

Een ding is seker van Suid-Afrikaners: die meeste van ons gaan ‘n buitelug somerskuier geniet die volgende paar maande, aangesien die weer nou perfek is om bietjie buite te ontspan en sosialiseer. Maar natuurlik kan ons nie vergeet van daardie gevaarlike son nie, en dus bring ons hierdie 14 pergolas om koelte aan jou (en styl aan jou huis/stoep/tuin) te voorsien!

Beloer gerus hierdie merkwaardige ontwerpe en besluit dan watse een perfek sal lyk in jou agtererf.

Watse een verkies jy?
modern Houses by Casas inHAUS

Need help with your home project? Get in touch!

Discover home inspiration!