modern Houses by Arquiteto Tales Miranda

​20 huise wat jou beslis gaan inspireer

Johannes van Graan Johannes van Graan
Google+
Loading admin actions …

Danksy slim tegnologie is dit soveel makliker om deesdae argitektoniese ontwerpe vir kliënte te wys, wat beteken mens kry ‘n perfekte voorstelling van hoe jou huis (en sitkamer, en meubels, en stoep, en swembad… ) gaan lyk nog voordat enigiets gebou of gekoop word.

En met dit in gedagte het ons besluit om 20 3D ontwerpe van moderne huise op te soek om jou te inspireer wanneer dit by jou droomhuis se styl (en kleur, en grootte, en tuin… ) kom.

Kyk bietjie hoe hierdie 20 huise verskillende teksture meng, speel met kleure en materiale, en die ontwerpe van hul tuine komplimenteer danksy tegnologie en kreatiwiteit.

3

modern Houses by THEROOM ARQUITETURA E DESIGN
THEROOM ARQUITETURA E DESIGN

Residência FR, Uberlândia—Projeto THEROOM ARQUITETURA

THEROOM ARQUITETURA E DESIGN

6

  by Espaco AU
Espaco AU

Fachada

Espaco AU

9

10

modern Houses by homify
homify

Fachada principal 1

homify

11

15

modern Houses by homify
homify

Fachada

homify

16

modern Houses by Studio²

20

modern Houses by Construtora Lima Projetos
Construtora Lima Projetos

Projeto residencial com 120 metros quadrados

Construtora Lima Projetos

Volgende op ons (en jou) loerlys: 25 eenvoudige maar stylvolle huise vir jou begroting.

Watse ontwerp werk vir jou?
modern Houses by Casas inHAUS

Need help with your home project? Get in touch!

Discover home inspiration!