classic Kitchen by Designer Kitchen by Morgan

​13 kombuise om oor mal te wees

Johannes van Graan Johannes van Graan
Google+
Loading admin actions …

Ons is lus vir stylvolle inspirasie, en wat sal nou ‘n beter vertrek wees as die hart van enige huis – die kombuis

Ons almal weet mos dis soveel meer as net die plek waar jy kos maak – dit is waar jy sosiaal verkeer saam met vriende en kwaliteit tyd deurbring met familie, wat natuurlik beteken dit verdien ‘n ontwerp en uitleg wat pragtig én prakties is.

Kom ons kyk na 13 voorbeelde wat (dalk) perfek kan werk vir jou kombuis se styl…

1. Wie’t gesê mosaïek teëls is net vir die badkamer bedoel?

2. Dis nie aldag dat mens blou in ‘n kombuis aantref nie, maar wanneer dit werk (soos hier), dan werk dit pragtig!

3. Hoe werk hierdie skitterende ontwerp vir jou?

4. Moet natuurlik nie vergeet watse opsies hout bied nie.

5. En gepraat van hout, hoe treffend is hierdie kombuis eiland?

Preller Clifton: modern Kitchen by DV8 Architects
DV8 Architects

Preller Clifton

DV8 Architects

6. Ons is mal oor hoe hierdie rooi die kombuis opwarm!

7. Hierdie klasieke ontwerp sal enige kok soos ‘n koninklike laat voel.

Ebotse Estate: classic Kitchen by Tru Interiors
Tru Interiors

Ebotse Estate

Tru Interiors

8. Lyk hierdie oopplan uitleg nie na die perfekte kuier spasie nie?

modern Kitchen by Holloways of Ludlow Bespoke Kitchens & Cabinetry
Holloways of Ludlow Bespoke Kitchens & Cabinetry

Kitchen, dining room and folding doors opening to garden

Holloways of Ludlow Bespoke Kitchens & Cabinetry

9. Enige eiland wat vir werk én eet gebruik kan word verdien beslis ons stem!

eclectic Kitchen by At No 19
At No 19

Contemporary take on a French Country Kitchen

At No 19

10. Het jy regtig gedink jou kombuis kan nie versier word met sulke stylvolle beligting nie?

THE VILLA, CAPE TOWN   I   MARVIN FARR ARCHITECTS: eclectic Kitchen by MARVIN FARR ARCHITECTS
MARVIN FARR ARCHITECTS

THE VILLA, CAPE TOWN I MARVIN FARR ARCHITECTS

MARVIN FARR ARCHITECTS

11. Minder is dalk meer, maar moenie bang wees om ‘n helder kleur in jou skema in te bring nie.

scandinavian Kitchen by Papilio
Papilio

The Scandinavian Kitchen

Papilio

12. Netjies, stylvol en prakties – dit is mos nou hoe ‘n kombuis moet lyk, of hoe?

country Kitchen by Hehku
Hehku

Aubade Bespoke Range

Hehku

13. Jy hoef nie oorboord te gaan met kleure om aandag te trek nie.

Van een vertrek na die volgende, loer bietjie na hierdie 13 droom idees vir jou slaapkamer.

Watse kombuis werk perfek vir jou styl?
modern Houses by Casas inHAUS

Need help with your home project? Get in touch!

Discover home inspiration!