Your browser is out-of-date.
To get a better experience with our home designs, please download other browsers for free. Just click on the icon!
Did you always want a big garden but are stuck with a small patio? Don’t worry. A bit of creativity and the right materials can give you a beautiful patio in no time.
So ‘n bietjie sonvang en buite ontspanning is mos algemeen hier in Suid-Afrika, en met die seisoene wat gedraai het gaan al hoe meer van ons meer tyd buite spandeer.
Dis nie almal van ons wat so bevoorreg is om lekker groot erwe en tuine te kan hê nie, wat beteken die meeste van ons moet maar heel kreatief wees wanneer dit kom by plante en spasie.